KAMPTERREIN

In hierdie eietydse Suid-Afrikaanse familiekomedie is vakansie-chaos aan die orde van die dag. Wanneer die Afrikaanse gesin, die Fouchés, by die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord opdaag, sien hulle dat die karavaanstaanplek waar hulle elke jaar kampeer, deur die Khumalo’s beset word. Die onderonsie tussen die twee gesinne wat in ’n heen-en-weer-gestryery ontaard, is skreeusnaaks. Skielik word vrae gevra oor die skoonheidsalon wat ’n ietsie meer as manikure en pedikure aan hulle kliënte bied. Daar is ook ’n ou tannie wat by die oord vakansie hou en probeer om haar hondjie weg te steek (geen troeteldiere word toegelaat nie), ’n nutsman wat nie in staat is om enigiets reg te maak nie en ’n glanspaartjie wat dink niemand gaan hulle herken nie. Heerlike familiekomedie vir die hele gesin.

94 Minutes
FAMILY
Key:
2D 2D
Cine Prestige Cine Prestige

KAMPTERREIN Show Times

CENTURION 1-6

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

CRESTA 1-10

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

EIKESTAD 1-6

Sunday, 26 March 2017

Monday, 27 March 2017

Tuesday, 28 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

GATEWAY COMMERCIAL 1-18

Saturday, 25 March 2017

Sunday, 26 March 2017

MATLOSANA 1-6

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

MIMOSA 1-7

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

MOOI RIVIER 1-6

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

RUSTENBURG 1-5

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

SECUNDA 1-6

Monday, 27 March 2017

Thursday, 30 March 2017

SHELLYBEACH 1-6

Monday, 27 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

WONDERPARK 1-6

Monday, 27 March 2017

Tuesday, 28 March 2017

Wednesday, 29 March 2017

Thursday, 30 March 2017

Visit Mobile Version